trek my hare

so manlik staan jy daar
stomend eroties
tussen jou gereedskap
boute en moere
planke en kabels
jy ruik na sweet
nes ek daarvan hou
en jy ruik na staal
olie en hout
en jou oë plein stout

met net jou gulp oop
kon ek jou nie weerstaan nie
ek buk en met my een voet
op jou deurmekaar werksbank
en die ander voet op die vloer
hou ek stewig aan die stoel vas

ek stoot my pantie eenkant
en jy voel-voel gly in
ek is nat en glad en
ek ruik na parfuum en na bloed
en die reuke is hemels
van my en van jou

jou hande om my heupe
en jirre jy stoot my so lekker
ek kyk onder deur en sien
hoe heerlik jy in en uit gly
en die visie daarvan omhels
my jagsheid soos n stormsee
en my uitroep, die van n dier
jy trek my hare agtertoe,
ek beur terug en lek
die lug met my tong

kinders in die agtergrond
bloed op jou hemp
nou raps jy my hard en vinnig
my ja's en mmm ek hou daarvan's
verlore in die uitbarsting
spyker jy my met mening
en kom in een groot convulsion
binne-in my, jou huisdiertjie, jou slet

-Vyg Fynbos 1999

1

Hosted by www.Geocities.ws