Gert Potgieter

Soveel groete stuur ek jou (Audio)

Soos die sterre aan die hemel
wat daar vonkel ongeteld,
soos die skape wat daar wemel
op ons vrije malse veld.

Soos die voeltjies , wat daar sweve, 
Vlugtig dartel, swink en sweve,
|: soveel groete stuur ek jou :|

In die liefdevuur gedowe
van ek in die vreemde dwaal
Nooit sou ek dit kan gelowe,
wat jij op mij liefd sou smaal.

Was ek liewers maar begrawe
in mij kille graf begrawe
|: Daar sou ek gelukkig wees :|

Ligter word mij las van smarte
as ek denk aan lang gelee
Elke more sug mij harte,
sal sij mij haar liefd weer gee?

Savens rijs mij stille bede
in dier stille rijs mij bede
|: Liefste, o vergeet mij niet! :|

Hansis Schlagerseiten