Welkom by Armoria patrić, ’n webwerf wat op staatlike wapens in Suid-Afrika fokus – nie net dié wat huidiglik in gebruik is nie, maar terug tot by die vroegste gebruik van amptelike wapens vir die state wat die moderne Suid-Afrika voorafgegaan het. Dit vertel ook iets van die land se geskiedenis – nie in klein besonderhede nie, maar genoeg om die veranderinge te verduidelik wat in die verskillende wapens wat oor die afgelope anderhalf eeu in gebruik was, weerspieël word.
![Limpopo-Provinsie](NPskild.gif)
![Mpumalanga](Mpuskild.gif)
![Gauteng](Gtgskild.gif)
![Noord-Kaap](NCskild.gif)
![Provinsie Noord-Wes](NWskild.gif)
![Oos-Kaap](ECskild.gif)
![KwaZulu-Natal](KZNskild.gif)
![Vrystaat](FSskild.gif)
![Wes-Kaap](WCskild.gif)
Die wapens van Suid-Afrika se nege provinsies, sedert 1994
![Kaapprovinsie](CPskild.gif)
![Natal](Natalskild.gif)
![Oranje Vrystaat](OVSskild.gif)
![Transvaal](Tvlskild.gif)
Die wapens van Suid-Afrika se vier provinsies, 1910-1994
![Bophuthatswana](Bopskild.gif)
![Ciskei](Ckeiskild.gif)
![Transkei](Tkeiskild.gif)
![KaNgwane](KaNgwaneskild.gif)
![KwaNdebele](KwaNdebeleskild.gif)
![Lebowa](Lebowaskild.gif)
![Gazankulu](Gazaskild.gif)
![Venda](Vendaskild.gif)
![KwaZulu](KZskild.gif)
![Qwaqwa](Qwaqwaskild.gif)
![Kaap de Goede Hoop](CGHskild.gif)
![Natal](Natalskild.gif)
![Oranje Vrij Staat](OVSskild.gif)
![Zuid Afrikaansche Republiek (Eerste Republiek)](ZAR1skild.gif)
![Zuid Afrikaansche Republiek (Tweede Republiek)](ZAR2skild.gif)
Die wapens van Suid-Afrika se kolonies en Boererepublieke tot 1910
Hierdie webwerf is trots om Suid-Afrikaans te wees
Terug na Armoria-indeks
Hierdie webwerf opgestel en onderhou deur Mike Oettle
div>
Titelgrafieke voorberei met behulp van MS Picture It!